8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 198 Vineyard Road, Theewaterskloof Country Estate, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
10th Hole on Theewaterskloof Golf Estate is 'n ruim selfsorgvakansievilla in die Theewaterskloof Gholf Estate in die hartjie van Villiersdorp. Dit is ideaal vir 'n groot groep vriende en 'n gesin, aangesien die landgoed verskeie geriewe en aktwiteite bied.
Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vierde badkamer het ook 'n stort.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Op die boonste verdieping is 'n kuierarea met 'n kroeg.
Die kuierarea lei na 'n groot balkon met sitplek en 'n gasbraai waar gaste hul skemerkelkies en die uitsig oor die landgoed kan geniet. Die landgoed het 'n klubhuis met 'n kroeg en 'n restaurant waar gaste ligte maaltye soos pizzas kan geniet. Gaste kan in die landgoed se gemeenskaplike swembad afkoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 198 Vineyard Road, Theewaterskloof Country Estate, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
- Gaste dink 10th Hole on Theewaterskloof Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
198 Vineyard Road, Theewaterskloof Country Estate, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang