Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Porterfield Road, Apartment 11, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

11 @ Cape is geleë in 'n veilige kompleks in die kusvoorstad Table View. Die eiendom is binne maklike bereik van moderne kafees, eetplekke en restaurante, sowel as geriewe, en Blouberg se hoofstrand.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n TV met toegang tot Netflix en 'n eetkamertafel met 4 sitplekke. Die leefarea lei ook na 'n klein balkon. Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkering vir 1 voertuig op die perseel.

Die kompleks is ook gerieflik geleë binne maklike bereik van Kaapstad se middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 Porterfield Road, Apartment 11, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 @ Cape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Porterfield Road, Apartment 11, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fd8a7651ec1d46437e7dc954949b5156ec16d776ce6108faed29bef64f7f2cc7f716fa57a961d1df442d955e7da77a8a3f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 9 Porterfield Road Apartment 11 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.819522 18.479006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang