4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Dixon Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
11 Dixon Street Apartment 405 is op die vierde verdieping en bied selfsorgverblyf in De Waterkant, Kaapstad.
Elkeen van die twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en elkeen van die twee badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die woonstel spog met 'n mooi uitsig op Seinheuwel en die omliggende area.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 17
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 11 Dixon Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Dixon Street Apartment 405 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Dixon Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang