Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Sakeenah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Tuis, veilig en warm in die wintersaande van Kaapstad. Ons het lekker gebly ja! Rustig, veilig en warm gebly. John is 'n wonderlike gasheer, ons het tuis gevoel en hy het uit sy pad gegaan om ons te verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay-dee W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ons het baie tuis gevoel en het lekker gebly. Ons het baie lekker gebly by 11 on Orange. Oom John, ons gasheer, was baie behulpsaam en vriendelik. Kamers is baie mooi en netjies. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
11 on Orange
Thank you, it was a huge pleasure to host you.

Chrisma B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Comfort, safe and friendly. Thank you so much for your friendly and best stay ever. You are the best. We will see you again when we come to visit. .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

John en Thelma het ons welkom laat voel en die plekkie was gemaklik. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Des 2025

Dit was ok. Ja, dit was ok, maar daar kort goed in die kamers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Phillip R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons het vreeslik lekker hier gebly. Netjies, stil en privaat. John en Thelma is lekker mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
11 on Orange
Philip en sy vriend was absolutely fantastic. Baie respekvol en stil. Ons sal hulle enigetyd weer huisves.

Reowiena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlike en fantastiese wegbreek van die huis. Dit was baie lekker om te kon kuier vir die naweek. Dit was soos ons dit wou hê, lekker alleen op ons eie. Geen geraas nie, dit was net fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great value for money and the host was extremely helpful. The host was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great. My partner and I had a great time at 11 on Orange. The place is the perfect getaway from the busy and loud day to day. A silent retreat in the city. One thing that would be better for the place would be to have a bigger fridge to keep drinks in and keep them cool during the hot summer days. Otherwise, it was a great place to be. The hosts are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Orange Close, Bernadino Heights, Cape Town, 7570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee0136cf94dba352d2414f662c25efd28dfee580d5899ed9c19853d730026ebff255579a2675bf215538c2cf5645e8bc75a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 11 Orange Close Bernadino Heights 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.87424107687 18.726718491357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang