+47
Selfsorg in Hermanus

11 Westcliff Rentals

50% AF!
Winteraanbod
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

11 Westcliff Rentals bied gerieflike verblyf in 'n ou gebou met 'n Koloniale styl op 'n heuwel in Hermanus in die Overberg. Die huis bied pragtige uitsigte oor Walkerbaai, sowel as fenomenale uitsigte op die berge wat die baai omring. Die huis is 'n kort entjie se stap van 'n alkloof af en hiér kan gaste suidelike noordkapperwalvisse in die baai sien ontspan.

Die hoofhuis is elegant met hoë plafonne, groot vensters en houtvloere. Die huis het baie natuurlike lig en die vensters kan oopgemaak word om die seebriesie in te nooi.

Verblyf is in 7 kamers en 2 selfsorgwoonstelle beskikbaar. Elke eenheid het 'n see-uitsig. Die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die selfsorgwoonstelle het elk 'n toegeruste kombuis, eetarea en leefarea.

'n Europese kontinentale ontbyt is beskikbaar as daar 6 of meer gaste is.

Gaste het toegang tot a gemeenskaplike sitkamer met 'n kroeg, eetarea en 'n stoep met 'n swembad, sonstoele en 'n pragtige see-uitsig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ilé O
Saam met vriende
5.0
Uitstekende uitsig en ligging. Baie goeie waarde vir geld. Toegang tot die staproetes was 'n bonuspunt gewees. Mens kan nie vir 'n beter uitsig vra ni...
Sien meer
Mei 2026
Lidwinia N
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut idillies met heerlike gemeenskaplike spasies bo op uitstekende privaatheid. Heerlik gebly. Fantastiese bestemming.
Des 2025
Hennie H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en vriendelik. Verblyf was soos voorgestel in advertering.
Apr 2025
Belinda L
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon en netjies. Baie gerieflik! Fantastiese uitsig, rustig en heerlik uitgerus.
Des 2025
Anne L
Saam met lewensmaat
4.6
Fantastic. The view from our room was absolutely stunning. We had the best room I think as it was very large, spacious, comfortable, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Westcliff Rentals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 480
50 % AF
R 2 480 R 1 240
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 480
50 % AF
R 2 480 R 1 240
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 480
50 % AF
R 2 480 R 1 240
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b88c7fd6998ee0c6e79fe3297733d645a0efeaef888a84341687efb5f110293e9107c91463f93948b4983b05c6a3e46856e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 480 nouVanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 11 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4238357 19.2346008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang