+46
Selfsorg in Bela-Bela

113 Zwartkloof Private Game Reserve

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Suzan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Everything was perfect and we really enjoyed. Enjoyable and perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf
3.4
Mrt 2026

Pragtige ligging maar teleurstellende naweek. Ons was vanaf ons aankoms die Vrydagmiddag tot die Saterdagmiddag sonder elektrisiteit en daarna weer deur die loop van die Sondagoggend. Daar is geen rugsteun-alternatief vir yskaste nie en ons was op kerskrag en enkele flits-tipe ligte aangewese. Dit het onder andere probleme geskep om ons kos vir die naweek vars te hou en moes ons noodgedwonge gaan ys koop in die dorp.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Martin
113 Zwartkloof Private Game Reserve
Dear Johan, Thank you for your valued feedback. I understand your frustration with the electricity; it was certainly not intended. The lightning strike on Friday struck the house next to us and the substation. This caused the whole game reserve to be without power. Sorry for the inconvenience this has caused you and your family. Best regards, Martin

Monica V
Kort verblyf
3.4
Jul 2025

Nie aan te beveel nie. Plek binne in toestand van verval. Geen onderhoud word gedoen nie! Hoe kan Lekeslaap hulle adverteer?

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Stephan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Baie lekker gerus en gebly. Baie lekker gebly. Ruim mooi huis en amazing uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mapula L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Perfect weekend. The place is so peaceful, clean, very spacious and beautiful. The online pictures don't show the entire place together with the gorgeous views. The owner was available throughout our stay to assist with any issues we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen R
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Peaceful. Quality stay where we did everything privately to our convenience. Larger bedrooms, space enough for all 8 people. The location is top-notch as we had beautiful views and scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Our stay was peaceful, relaxing and safe. The house is amazing. Clean, neat and spacious. It had everything we needed in the kitchen, and clean towels in the bathroom. The host was helpful and an instrumental part of our stay. Great place for families with kids. Picturesque and beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alton H
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Gerieflik, bereikbaar en privaat. Akkomodasie baie ruim en gerieflik. Kort 'n bietjie instandhouding op kleiner items. Bed in hoofslaapkamer moet vervang word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2023

The place is a dump. Avoid! So much is broken. Broken lights and plugs everywhere. Had to spend so much time with the owner trying to get stuff to work. Special instructions for the oven etc. Nothing was easy. The cleaning lady was there until 16:00 on the day we checked in and arrived early on the day we left. No cleaning service while we were there. The towel rails were broken. Holes inside cupboards. Dusty. Uncomfortable beds. Too much money for this. Overall just not nice. No WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Martin
113 Zwartkloof Private Game Reserve
Hi, My apologies for your bad experience. I will attend to the broken lights. I seen that some guest had tried to ripe out the 2 prong plugs out the wall. Daily cleaning is offered on request. Best regards

Gemma G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Lovely. Beautiful, very large house with all the kitchen equipment one could possibly need. Lots of games and things to keep us entertained and absolutely beautiful views. We truly enjoyed the weekend there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 700
33 % AF
R 2 700 R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 700
33 % AF
R 2 700 R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 700
33 % AF
R 2 700 R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

113 Zwartkloof Private Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb95a6bbfe2651ab70358c87b99c683a793f228915bbe0f019796f570a707c8912afcd53c69f8c931fd960e6f722a28c7c943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 113 Zwartkloof Private Game Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.844553836423 28.188319116032
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang