Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

113 Zwartkloof Private Game Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir 113 Zwartkloof Private Game Reserve
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mapula L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapula L
Saam met vriende

Perfect weekend.

The place is so peaceful, clean, very spacious and beautiful. The online pictures don't show the entire place together with the gorgeous views. The owner was available throughout our stay to assist with any issues we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alton H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alton H

Gerieflik, bereikbaar en privaat.

Akkomodasie baie ruim en gerieflik. Kort 'n bietjie instandhouding op kleiner items. Bed in hoofslaapkamer moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl M
Saam met vriende

Our stay was peaceful, relaxing and safe.

The house is amazing. Clean, neat and spacious. It had everything we needed in the kitchen, and clean towels in the bathroom. The host was helpful and an instrumental part of our stay. Great place for families with kids. Picturesque and beautiful scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carien L
Gesin met klein kinders

The place is a dump. Avoid!

So much is broken. Broken lights and plugs everywhere. Had to spend so much time with the owner trying to get stuff to work. Special instructions for the oven etc. Nothing was easy. The cleaning lady was there until 16:00 on the day we checked in and arrived early on the day we left. No cleaning service while we were there. The towel rails were broken. Holes inside cupboards. Dusty. Uncomfortable beds. Too much money for this. Overall just not nice. No WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

113 Zwartkloof Private Game Reserve se terugvoer

Hi,
My apologies for your bad experience.
I will attend to the broken lights. I seen that some guest had tried to ripe out the 2 prong plugs out the wall.
Daily cleaning is offered on request.

Best regards

113 Zwartkloof Private Game Reserve
Ellen R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen R

Peaceful.

Quality stay where we did everything privately to our convenience. Larger bedrooms, space enough for all 8 people. The location is top-notch as we had beautiful views and scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iseng M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Iseng M
Saam met vriende

I like the view place, but the main room bed was not comfortable.

The kitchen and other bedrooms had no warm water. Otherwise, I enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Precious T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious T
Saam met vriende

Brilliant, serene, beautiful.

It's a beautiful place, great location, value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gemma G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gemma G
Gesin met klein kinders

Lovely.

Beautiful, very large house with all the kitchen equipment one could possibly need. Lots of games and things to keep us entertained and absolutely beautiful views. We truly enjoyed the weekend there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie S
Saam met vriende

3 Nagte.

Die eiendom bied wat basies nodig is, maar het baie herstel werk nodig. Meeste van die krane is los en verwaarloos, die septiese sisteem het aandag nodig, en borrel terug na drein pype in die huis. Mure in die huis het oral merke op, die ligte in die huis is vervalle, en het aandag nodig. Die beddens en beddegoed is oud en het vervanging nodig. Die eiendom bied geen WiFi of internet konneksie nie. Die blindings by die ingang van die eiendom is oud en vervalle. Die water druk is baie swak. Die septiese tenk het 'n reuk by die voor ingang van die eiendom veroorsaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

113 Zwartkloof Private Game Reserve se terugvoer

Morning Lindie,
Thank you for your feedback in 113 Zwartkloof, I will certainly address your comments.
I know the tape in the scullery was loose this has been fixed. Can you let me know which other ones were loose.
I will address the linen with the cleaning company as all linen is less than a year old and we have 3 sets for each bed.
The plumber will be sent to address the smell from the French drain.
Best regards,
Martin

113 Zwartkloof Private Game Reserve
Henk K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K

Lekker kuier huis.

Baie lekker gebly! Plek is baie skoon en ruim met alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig van die balkon. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman P

Luukse skoon, ruim vertrekke met uitdagings.

Oostelike dubbelkamer geen warm water. Dit kom wel aan vir paar sekondes dan weer yskoud. Die onderste gastekamer geen elektrisiteit asook warm water. Die enigste manier hoe jy jou bagasie in die huis kan kry is 30 trappe tot by voordeur. Nie aanbeveel vir ouer mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha Susanna G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha Susanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi bosveld gedeelte en naby aan Gauteng.

Lekker ruim kuierhuis. Ouer mense sal trappe moeilik vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 333
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Zwartkloof Privaat Wildreservaat 113, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb95a6bbfe2651ab70358c87b99c683a793f228915bbe0f019796f570a707c8912afcd53c69f8c931fd960e6f722a28c7c943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 333 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 113 Zwartkloof Private Game Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.844553836423 28.188319116032
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem