115 Camarque

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie kompleks hou streng by stilte ure. Gaste wat hierdie tye oortree, sal aanspreeklik wees vir 'n boete vanaf die beheerliggaam van meer as R2000.

Neem asb. kennis dat hierdie eiendom naby die bopunt van die gebou is. Daar is ongelukkig ongeveer 180 trappe om die eiendom te bereik wanneer daar beurtkrag, 'n kragonderbreking of enige onvoorsiene probleme met die kompleks se hysbak is.

Gaste het toegang tot die hele eiendom behalwe vir 'n paar privaat kaste en stoorkamer wat gesluit gehou word.

Hierdie eiendom is ten volle toegerus met wasgoedgeriewe, maar gaste kan wasgoeddienste direk met 'n uitgekontrakteerde maatskappy reël.

Skoonmaakdienste kan vooraf gereël word vir die duur van die verblyf, oor naweke en Suid-Afrikaanse openbare vakansiedae.

Let asb. dat een van die stoof se plate tans problematies is, maar 'n lugbraaier is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 North Beach Road, Unit 115, Camarque, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ddb88169c9803442afc36274dd71828880d4adeff775664963951997782ac38336430e5f8b510b118670ab0373eb56d3c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 27 North Beach Road Unit 115, Camarque 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665907583851 31.12118274418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang