117 De Waterkant City Escape
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Hospital Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kaapstad, bied 117 De Waterkant City Escape sjiek akkommodasie binne loopafstand van moderne kafees, boetiekwinkels en die V&A Waterfront.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed, en gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met 'n stoel is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Skuifdeure maak oop na 'n ingeslote balkon met buitemeubels en 'n braaiplek, wat 'n ideale plek bied om saam maaltye te geniet. 'n Aangewese werkruimte en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar vir gaste wat tydens hul verblyf moet werk.
Veilige parkering word vir die duur van die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Mouille Point-strand 2.5 km weg en Sea Point Promenade is 3.4 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Hospital Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Hospital Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang