Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Bronze Paradise

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 12 Bronze Paradise
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ivan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan D

Eksklusief.

Die vakansie was baie lekker! Die strand is redelik eksklusief, wat beteken mens kan met gemoedsrus elke dag na die strand toe gaan, selfs op 01 Januarie. Dit is veilig. Die dekor was bietjie oudmodies.

Jeannine M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannine M

Heerlik, naby strand en kids het vriende gemaak by die strand se oord.

Daar is só paar dinge wat aandag benodig in die eenheid: Die jets in die spa-bad werk nie. Die extractor fan bo die stoof werk nie. Die kas onder die wasbak kom van sy skarnier af. Ordentlike waaiers in die kamers is broodnodig. Die skottelgoedwasser was 'n bonus. Die info op die webblad moet dalk noem dat daar baie trappe na en van die eenheid is. Dis nogal 'n storie om uit en in te pak.

Victoria M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victoria M

Vreeslik geniet.

Die eenheid is baie goed ingerig. Ruth was baie behulpsaam. Die strand is letterlik op jou agterstoep en toegang tot die strand was baie maklik. Die swembad was altyd skoon en die tuin het dit goed afgerond.

Bertus B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B

Baie goeie fasiliteite, baie goeie ligging.

Ons het ons verblyf baie geniet

12 Bronze Paradise se terugvoer

Baie dankie, Bertus, kom gerus weer!

12 Bronze Paradise
John G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Puik ligging, loopafstand van die strand.

Puik ligging, loopafstand van die strand. Die kamers was klein, maar leefbaar. Sal die plek beslis vir vriende aanbeveel.

12 Bronze Paradise se terugvoer

Baie dankie vir jou opmerkings. Ons waardeer dit ten volle. Ons gaan self soontoe vir die Paasnweek en ons sien uit daarna. Kom kuier gerus weer.

12 Bronze Paradise
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bournemouth 745, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiZjZhZGM5LTM5MzEtNGY4MC04YTc1LTA4YTgyODlmMzg0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 745 Bournemouth Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -31.030866 30.236861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang