12 Kersbospark

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Ronél S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Absoluut die moeite werd vir 'n blaaskansie weg van die geraas. Ons het vreeslik lekker gebly. Die see is loopafstand van die huis af. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Dit was stil en ons het die rustigheid terdeë waardeer. Kliëntediens tussen die eienaar en die agent was voorwaar uitmuntend goed en hulle het die ekstra myl gegaan om ons verblyf lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Baie dankie Ronel vir jou mooi woorde. So lank julle 'n goeie tyd gehad het, is dit al wat belangrik is. Alles van die beste. Groete Christie

Leslyn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitgesrus, cozy en baie lekker. Dit was verskriklik lekker, die kinders het hulle geniet by die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Baie dankie Leslyn. Hopelik sien ons julle weer binnekort! Groete Christie

Helen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was fantasties. Die huis het van alles wat ons benodig het. Lekker gekuier behalwe vir die sleeper couch wat baie ongemaklik was om op te slaap en die braai wat nie onder dak is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verousca V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Great location. Was great, just had WiFi problems which only worked for 2 days of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christie
12 Kersbospark
Good afternoon Verousca. I am so glad you had a good break in Dwarskersbos. I am very sorry about the WiFi. If you had let me know, I could have called the provider to see what the problem was. All the best. Regards, Christie

Istelle C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Beste naweek ooit! Ons het dit baie geniet. Die huis was baie gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Hulle was ook baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Ek is so bly julle 'n goeie gehad het, Istelle. Ek hoop ons sien julle binnekort!

Jana N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2025

Baie lekker rustig! Baie lekker gebly, ons sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet. Hopelik sien ons julle binnekort terug in Dwarskersbos. Groete

Melissa S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Very relaxing weekend. Lovely area located within walking distance to the beach. It was a cold, rainy weekend unfortunately, so the kids weren't able to swim, but we still had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christie
12 Kersbospark
Thank you for the great review, Melissa. We hope you will be back soon. All the best! Regards, Christie

Christa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Clean comfortable stay in secure location. Clean and comfortable accommodation in a secure location, we had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Thank you for the positive review, Christa. We hope to see you again soon.

Geraldine L
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Rustig en ontspannend. Ons almal het lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bev L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfectly equipped for a large family with young children, safe, comfortable, spacious. Feels like home away from home. Clean, comfortable beds and rooms. Well-equipped kitchen, board games, books, TV. No need for WiFi as it is meant to be a getaway. Suitable for short and long stays. Shops nearby. Short walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Dear Bev.Thank you so much for your positive review.We look forward to seeing you and the family back soon.!! Regards Christie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Vuurtoring Street, 12 Kersbospark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f27401c3b4e96854a8874852cce95ea7659cc7affa74929b3e3f24a99408774867f394997ac595e5fb1c09b19dca8c3880f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 16 Vuurtoring Street 12 Kersbospark 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.685837774171 18.244828041664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang