+45
Selfsorg in Milnerton

12 Mimosa

6 gaste

4 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Mimosa Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

12 Mimosa is 'n pragtige huis in Milnerton, Kaapstad, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Dié huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 volwassenes kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n bababed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk met 'n dubbelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike sitplek in.

Die huis maak oop op 'n privaat tuin met oorgenoeg buitesitplek, 'n swembad en 'n braai-area. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hanno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Mimosa Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

12 Mimosa Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ad707f4e7da1956bbe1bc7961b75d2921aa901cc2aa0731656dccbc523820b138ab3efe31b694f3145ca7bb6c0c20344bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 250 per nag (plek vir 6) 12 Mimosa Street Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.867248033947 18.505129150926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang