Victoria Junction 8
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Victoria Junction 8 bied lieflike oornagverblyf in die Victoria Junction-kompleks in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie, enkelreisiger of toeriste wat die Moederstad wil verken.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembadarea met sonstoele. Die woonstel is stapafstand vanaf die Cape Quarter-winkelsentrum, 'n rits restaurante en net 'n entjie se ry vanaf die bekende V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang