Victoria Seven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Victoria Seven bied selfsorgverblyf in 'n moderne solder in die hartjie van die dinamiese De Waterkant in Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir diegene wat die Moederstad wil besoek en is stapafstand van die sakekern en die gewilde V&A Waterfront af.
Dié ruim solderwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n solder op die boonste verdieping met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer is op die onderste verdieping met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea is op die grondverdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eetarea het 'n knus sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n gasbraai, en 'n uitsig wat gaste kan geniet. Daar is ook 'n groot swembad en 'n dek. Gaste kan die bekroonde restaurante besoek wat net 500 m vanaf die woonstel geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang