2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mill Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
128 Gardens Apartment is 'n lieflike, sentrale selfsorg-vakansiewoonstel in Tuine, Kaapstad, en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na oornagplek.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Die woonstel bied asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die stadshawe. Aangeien dit in 'n winkelsentrum is, is gaste naby restaurante, koffiewinkels, kruidenierswinkels en boetieks.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Stacey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mill Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 128 Gardens Apartment het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mill Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang