Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (5)
Hotelle (7)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (46)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Akkommodasie

66 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 446
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Die hotel word deur kroeë, eetplekke en vermaak omring en die V&A Waterfront en strande is net 10 minute ver. Di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine

VIP Cape Lodge is in Tuine in Kaapstad, 'n area bekend vir sy kunsgalerye, spa's, restaurante en ikoniese besienswaardighede soos De Waal Park, Iziko Suid-Afrikaanse Museum en die Suid-Afrikaanse Nasionale Galery. ...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine

Albany 12, 'n selfsorgwoonstel, is onlangs opgeknap en is sentraal geleë in 'n stil blok naby Tafelberg, die V&A Waterfront, verskeie geskiedkundige plekke en geboue en Kloofstraat se restaurante en naglewe. Die wo...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuine

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering is 'n perfekte plekkie om Kaapstad saam met vriende en familie te ervaar. Dit is in 'n knus erfenisgebou in die hartjie van die Tuine-buurt en bied maklike toegang tot Kloof...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR714
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine

Albany Court P4 by CTHA is 'n lieflike en bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 gaste in 'n stil residensiële area in Tuine. Die woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat Kaapstad beso...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tuine

iKhaya on Kloof is ’n ateljeewoonstel op die onderste verdieping wat slaapplek bied aan 4 gaste en is ideaal geleë en Kaapstad se bekende Kloofstraat. Dié oopplan-woonstel het ’n koningingrootte-bed en ’n ...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine

Polana Court 12 by CTHA is 'n woonstel op die tweede verdieping met moderne dekor en uitsigte op Tafelberg. Daar is deurgaans houtparketvloere, lugversorging (slegs slaapkamer) en gratis WiFi. Die oopplan-leefarea ...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

Vanaf
R735
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine

Ashanti Gardens Guest House is aan die voet van Tafelberg in Tuine geleë. Die gastehuis is naby Kloofstraat met restaurante, kroeë en winkels geleë. Gerieflike verblyf word in 5 en suite-gastekamers met dubbel-...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tuine akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]