+12

128 On Vredeveld

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Vredeveld Street, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

128 On Vredeveld bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n moderne gesinshuis in Brackenfell, Kaapstad. Die eiendom is geleë in 'n stil woonbuurt met gerieflike toegang tot winkelsentrums, wynlandgoedere en hoofroetes wat na die Kaapse Wynlande en omliggende besienswaardighede lei.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n enkelslaapbank geskik vir 1 gas in die leefarea. Die aparte badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en basiese eetgerei. 'n Eetkamertafel bied sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en Netflix, en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n ingeslote sonkamer met 'n binnebraai. Buite-areas sluit 'n klein tuin en veilige parkering op die oprit in. Beurtkragvoorsienings sluit 'n omsetter en sonpanele in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 128 Vredeveld Street, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Vredeveld Street, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2490322c4d75dc922e82ce2366bf2149b0d938cf317f4c80c1afe07f9dc656522b5ccaaea2004fc570021c02b6909c39410c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 128 Vredeveld Street Brackenfell South 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8951043 18.6870724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang