Pick your preferred language

English

Afrikaans

+59
Selfsorg in Buffelspoort

129 A African Bushveld

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Buffelspoort Road, Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

129 A African Bushveld is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Utopia Nature Estate in Buffelspoortvallei, Noordwes. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in die natuur.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met meubels. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek, gemeenskaplike tennisbane, 'n swembad, staproetes en 'n putt-putt-baan. Hierdie verblyf is ongeveer 11 km vanaf Buffelspoort waar gaste toegang tot geriewe soos winkels en restaurante het.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Buffelspoort Road, Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes
  • Gaste dink 129 A African Bushveld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Buffelspoort Road, Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42baf2e7d63740b45510761c309a6cba2fa9ac314b590c39bad74d44a55903e05acc9c68f84673510238bb32f43baa502d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Buffelspoort Road Unit 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Portion 3 Grootfontein 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816930973667 27.475109446393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang