12A on Fourie Street - W2
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 12a, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 110 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
12A on Fourie Street bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n vierslaapkamerhuis in Hermanus. Dis naby winkels, restaurante, strande en kranspaadjies.
Dié huis beskik oor 4 kamers en het slaapplek vir 7. Die hoofslaapkamer en die tweede kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die derde kamer het ‘n dubbelbed en die vierde kamer het ‘n enkelbed. Die derde badkamer het ‘n bad en ‘n stort.
Daar is ook ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het ‘n toonbank en is toegerus met ‘n yskas, stoof, oond en skottelgoedwasser. Daar is ook ‘n waskamer met ‘n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale en lei na ‘n onderdakkuierarea met ingeboude braaigeriewe.
Daar is ook ‘n beskutte tuin met ‘n gedeeltelike berg-uitsig. Die perseel is veilig en bied parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by 12A on Fourie Street - W2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ilanda Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 21
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Fouriestraat 12a, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 12a, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom