4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Unit 131 Ashton Park, 6 Studio Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
131 Yellowwood Ashton Park Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in in Century City. Die ligging is gerieflik naby Canal Walk winkelsentrum.
Die volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n in-loop stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die badkamer langsaan met 'n bad en 'n hand-stort.
Die kombuis is volledige toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en ander toebehore. Die sitkamer-area langsaan het 'n LED-TV en sekere DStv-kanale. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area en daar is ook 24-uur sekuriteit.
Die verblyf is 10-minute se ry vanaf die Virgin Active Health Club gimnasium en die Century City Conference Centre.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jingjing Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Unit 131 Ashton Park, 6 Studio Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 131 Yellowwood Ashton Park Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 131 Ashton Park, 6 Studio Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang