14 Hawaan View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
14 Hawaan View het 'n privaat ingang en beslaan die hele onderste verdieping van 'n tripleks-eenheid in 'n veilige kompleks met wagte wat 24 uur per dag patrolleer. Die eenheid is feitlik op die Umhlanga-promenade geleë - daar is net 'n groenstrook tussen die eenheid en die see.
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer lei na 'n stoep met 'n see-uitsig.
Die eenheid het ook 'n mikrogolf, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Daar is lugversorging, 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n lessenaar, asook 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en veilige parkeerplek in die kompleks.
Die eenheid is basies reg teen die Umhlanga se promenade en gaste hoef nie strand toe te ry nie. Daar is ook talle restaurante en 'n winkelsentrum wat ongeveer 1.5 km vanaf die woonstel is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 Hawaan View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal