2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Coral Road, Manhattan Building, 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
14 Manhattan is 'n sjiek pakhuisstyl-strandfrontwoonstel wat op die eerste verdieping van die Manhattan-kompleksgebou in die skilderagtige Bloubergstrand geleë is.
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en beskik ook oor 'n etenstafel met stoele en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis strek tot by die sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gaste kan met hul eie besonderhede inteken. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek buite en 'n ingeboude braai-area, wat spog met 'n gedeeltelike uitsig oor die strand. Hierdie verblyf het sekuriteitsbeheertoegang en veilige kelderparkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 100 Coral Road, Manhattan Building, 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 14 Manhattan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Coral Road, Manhattan Building, 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang