+17
Selfsorg in Port Owen

14 Marina Point

8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Marina Point, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

14 Marina Point is 'n selfsorg-eenheid in Port Owen, Velddrif, met uitsig oor die marina-kanaal. Die eiendom is stapafstand van restaurante, putt-putt-geriewe en ander plaaslike geriewe. Gewilde aktiwiteite in die omgewing sluit in bootritte, roei, voëlkyk en strande. Kaapstad is ongeveer 145 km vanaf die eenheid geleë.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 'n solderarea. Twee slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer en die solder elk 2 enkelbeddens het. Beddegoed word voorsien. Daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in, sowel as 'n eetarea met 'n eetkamertafel. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.

Die leefarea maak oop na 'n houtdek met buitemeubels en 'n ingeboude braai, met uitsig oor die kanaal. Die eenheid beskik oor 'n privaat jetty en bied 'n skilderagtige waterfront-omgewing. Veilige parkering word voorsien, insluitend een onderdakparkeerplek en addisionele straatparkeerplek by die ingang.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 14 Marina Point, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

14 Marina Point, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA508bb68479a7d64124c32eb173fc330401f0e670b8e49bf0057fae1a18acb4e414decfcb3825eb1780769c1589c168bb6c02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 14 Marina Point Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786191127463 18.148225976686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang