Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Port Owen

4.5 / 5  
volgens 254 resensies
Lees regte resensies van Port Owen van 254 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Owen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Owen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Owen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Owen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Owen Akkommodasie

43 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen

Dit is op die oewer van die Bergrivier in Velddrif gelee en bied luukse Weskus-verblyf vir tot ses gaste. Net weg van die River House se stoep sal u die Laaiplek-skeepshelling vind vanwaar die lokale vissermanne hul...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen

Harbour Lights is in Port Owen in Velddrif geleë en bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die hawe. Die eenheid is naby verskeie restaurante, besienwaardighede en doendinge, sowel as die wit sandstrande van...

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R910
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen

Flaminkevlei Waterfront bied 'n idilliese wegbreek aan die kus en die ligging teen die rivier is heerlik. Al die woonstelle front na die Bergrivier en die see, so gaste het pragtige uitsigte. Die ligging is ideaal v...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Owen

Heron's Haven is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste aan die oewer van die Bergrivier in Port Owen. Heron's Haven is op die grondvloer geleë, onder die eienaar se hoofhuis. Die eenheid beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen

Fisherman Cottage is 'n selfsorgkothuis in Velddrif langs die Bergrivier. Hier kan gaste 'n asemrowende sonsondergang van die stoep af geniet terwyl die braaivleisvuurtjie langsaan knetter of van die privaat jetty a...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Owen

Casa Della Diga is 'n B&B in die kusdorp, Velddrif, aan die prentjiemooi Weskus. Velddrif is sowat 150 km van Kaapstad af en kan via die R27 bereik word. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat elk smaakvol versi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen

Weskusverblyf is ’n selfsorgeenheid in Port Owen, in Velddrif geleë en ideaal naby restaurante en ’n supermark. Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die s...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen

Marina Moonlight 25 is 'n ruim ateljeewoonstel met 'n asemrowende uitsig oor die Port Owen-marina. Dié marina is prentjiemooi en bied die ideale wegbreek aan 'n paartjie wat wil ontspan. Verblyf is beskikbaar in ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen

Sleepers@8B is aan die oewer van die Bergrivier in Port Owen in die kusdorpie Velddrif geleë. Hierdie selfsorg-eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 2½ badkamers. Die hoofslaapkamers onder, en bo, het 'n koningingr...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen

Rivertime Lounge is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis teen die rivier in Port Owen Marina, Velddrif. Dié huis bied 'n Jacuzzi en 'n privaat jetty en is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of vriende. Dié vakans...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 800
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen

Mandoryn Nege is 'n volledig toegeruste selfsorgvakansiehuis teen die kanaal in Port Owen. Hierdie luukse eiendom is aan die rustige, pragtige Weskus geleë waar jy kan ontspan en die son dophou soos hy wegsink agte...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R2 040
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Port Owen

39 on Admiral is 'n lieflike, ruim vakansiehuis op Admiral-eiland in Port Owen. Die eenheid het maklike toegang tot die waterkanale van die marina en bied pragtige uitsigte oor die rivier. Dié huis het 4 en suite-...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Owen

Marine Point Port Owen 22 is aan die oewer van die marina in Port Owen geleë. Dié drieverdieping-eenheid is slegs ’n paar minute se ry vanaf die vissersdorpie Laaiplek. Toegang na Marina Point word via ’n afst...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Owen

Moonlight @ Port Marina is in Port Owen geleë, 'n marina in die dorp Velddrif. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het '...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Owen

Rest at No 10 is 'n splinternuwe woonstelletjie wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Rest at No 10 is in Port Owen in 'n marina geleë, langs Velddrif. Die woonstel bied toegang tot die marina en plaaslike restauran...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Welkom by die Port Owen akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za