14 Victoria Court
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Hennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Nie te groot of te klein vir ons!
14 Victoria Court se terugvoer
Dankie Hennie vir jou terugvoer. Ons sal verseker kyk na beskerming vir die vloer! Hoop om jul in die toekoms weer by Victoria Court 14 te ontvang.
Nicolette J - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies, veilig en ons sal definitief die eenheid aanbeveel.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom