+17

1402 Mountainview Trendy Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Strand Street, De Waterkant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1402 Mountainview Trendy Apartment bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n paartjie of vriende in die lewendige Kaapstad.

Die sjiek woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf, en gaste kan die gimnasium en restaurant op die perseel geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Rocklands-strand 2.9 km weg, terwyl die Lion's Head-staproete 4.3 km weg is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 117 Strand Street, De Waterkant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Strand Street, De Waterkant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA339dc743da8abee963a4efd5eeac9c7d4701a85deaaa6fc1f98dbf29fa0229f1785c81e07303fbdf68fe105da6e38c366650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 117 Strand Street De Waterkant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.918209206825 18.41778086729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang