Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (183)
Hotelle (20)
Selfsorg-eenhede (163)

Resensies van Kaapstad Middestad

4.4 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad Middestad van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad Middestad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad Middestad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Middestad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Middestad Akkommodasie

183 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Central Art Deco Apartment is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n ikoniese gebou in Kaapstad. Die gebou bied ongelooflike stadsuitsigte en gaste kan opwindende besienswaardighede en doending soos Tafelberg, die langste wy...

50% af Aanbod!
VanafR900
R450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad

Cape Diamond Boutique Hotel is in Kaapstad met al sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, restaurante, winkelsentrums en besienswaardighede waaronder die V&A Waterfront, Tafelberg en Robbeneiland. Verblyf is besk...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Flatrock 505 by CTHA is in die Kaap geleë, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes, wynpror en ikoniese besienswaardighede, soos Tafelberg, Kirstenbosch Nasionale Botaniese tuine en Robbeneil...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Modern Designer Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou die Kaapse middestad geleë. Die gebou is naby 'n talle sakegeriewe, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel op die negende verdieping...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R624
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bo-Kaap, Kaapstad Middestad

The Studios 315 by CTHA is 'n stylvolle solderwoonstel in 'n veilige gebou in die Bo-Kaap, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Die woonstel...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Elegant Onyx by CTHA is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se middestad. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR714
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

St Georges 304 by CTHA is 'n ruim, luukse ateljeewoonstel in die St Georges Mall in Kaapstad wat vir selfsorg ingerig is. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&V Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en 'n ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR584
R380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Diplomat 123 by CTHA is 'n moderne, oopplan-woonstel in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir stadsliefhebbers met die oog op die vreemde skoonheid wat die stad bied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Aderely Terrace J10 by CTHA is 'n luukse selfsorg-solderwoonstel in Kaapstad. Dis in Adderleystraat, die hartjie van die stad, geleë en stapafstand van talle restaurante, museums, die Kompanjiestuine en die bekende...

Vanaf
R2 499
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Uber Luxurious NYC-Style Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks in die hartjie van Kaapstad. Dit is in 'n boomryke straat geleë wat na die koffiewinkels en kroeë in Groentemarkplein en Lan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapstad Middestad (SSB) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za