1410 Domingo Way
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Domingo-weg 1410, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dié vakansiehuis is langs die kanaal in die veilige Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai geleë. Die kompleks bied toegang tot 'n waterpark wat dit die ideale plek vir 'n gesinsvakansie maak.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die leefarea waar daar 'n etenstafel met stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die glasstapeldeure lei na 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel en 'n binnebraai. Die skuifdeure bied weer toegang tot 'n stoep op die marina se kanaaloewer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Domingo-weg 1410, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Domingo-weg 1410, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap