1411 @ 16onBree
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1411 @ 16onBree is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in die gesogte 16 on Bree-gebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit spog met n swembad op die dak en is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié oopplan-woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Verder het die woonstel 'n uitsig oor die stad en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die dak met 'n gemaklike sitarea, 'n swembad en 'n uitsig oor die stad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Armand Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 1411 @ 16onBree het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang