+27
Selfsorg in Bloubergstrand

143 Eden on the Bay

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

143 Eden on the Bay is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die skilderagtige Blouberg in die Eden on the Bay se woonstelblok geleë is. Dit is net 'n hanetreetjie vanaf die strand, verskeie winkels en restaurante.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat verder na 'n sitarea lei wat gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix het. DStv is beskikbaar, maar gaste moet met hul eie besonderhede aanmeld. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n Weber-braai en ondergrondse parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 143 Eden on the Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Otto Du Plesis Drive, Eden on the Bay, Blouberg, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98dbd28b14f8b5b27a280aa719ae1b88f3c964dbeaf6ce1c2b7fddb2d3da4e2f7408fe3dde2551ebf4140164cc61ba643785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Otto Du Plesis Drive Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7922641 18.457979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang