2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Manhattan 15 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is gerieflik vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met toegang tot Netflix en Showmax. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai.
Die woonstel het 'n herlaaibare UPS en ligte vir beurtkrag.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 100 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Manhattan 15 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang