15 on Loader
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Loader Street, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
15 on Loader bied knus selfsorgvakansieverblyf in 'n woonstel in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of toeriste wat die Moederstad wil verken.
Dié woonstel met lugversorging bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele. Die ligging van hierdie woonstel is stapafstand vanaf talle winkels en restaurante, asook die bekende V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Loader Street, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Loader Street, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang