15 on Menlo
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12de Straat 88, Eenheid 15 Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
15 on Menlo is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat sentraal in 'n veilige kompleks in Menlopark geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n wasmasjien. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea langsaan het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en die verblyf is naby geriefswinkels en restaurante. Beperkte rugsteunkrag is vir kragonderbrekings beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 15 on Menlo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kylie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 5
Ligging
- 12de Straat 88, Eenheid 15 Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink 15 on Menlo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12de Straat 88, Eenheid 15 Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom