Selfsorg in Strand

1503 Hibernian Towers

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,190.00 per bespreking
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat gaste nie op die 25ste en 26ste Desember en op die 1ste Januarie kan inklok nie.
Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Die woonstel gebruik voorafbetaalde elektrisiteit. Gaste is verantwoordelik vir die elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf. Vir gerief sal R330 se elektrisiteit voor aankoms op die meterkas gelaai word. Gaste moet self enige bykomende verbruik aanvul.
Nie meer as 6 gaste mag op enige gegewe tydstip in die woonstel bly nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.
Die badhanddoeke mag nie as swemhanddoeke gebruik word nie.
Alle vensters en deure moet asseblief toegemaak word wanneer gaste nie in die woonstel is nie. Strand is bekend vir skielike sterk winde wat skade kan veroorsaak.
Geen geraas of harde musiek nie. Geen geraas tussen 22:00 en 08:00 nie. Geen nat voete in die hysbak nie. Geen wasgoed of handdoeke mag oor balkonrelings gehang of sigbaar wees nie.
Moet asseblief geen kos, sigarette of enige items oor die balkonreling gooi nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Hibernian Towers, 9 Kruger Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a39f9bc8153adcbc2a5efd53743c45a64a5cc3659d6873e1b5a6d29e1b29c56b303c01703cdb9ffc215f39a6dfdf465780b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) Hibernian Towers 9 Kruger Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114022456177 18.822534846558
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang