158 on Marlin
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n privaat badkamer langs die kamer. Hierdie kamer het nie 'n en suite-badkamer nie maar word slegs deur die gas gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Die eiendom huisves 'n vriendelike hond genaamd Bindi, 'n kruising tussen 'n Bokser en 'n Boerboel.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Daar is geen selfsorggeriewe beskikbaar nie.
Verskeie restaurante in die dorp kan aanbeveel word.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en is nie ingesluit in die kamerprys nie.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet vooraf bespreek word. Laat weet asseblief as u van hierdie fasiliteit gebruik wil maak.
'n Skoonmaakfooi word gehef vir ekstra skoonmaakdienste om ekstra wasgoed, skoonmaak van die kamer of enige ongewenste gemors wat ekstra ontsmetting vereis, te dek.
Ontsmettingsmiddel word voorsien en moet nie verwyder word nie. Indien verwyder, sal 'n vervangingsfooi gehef word.
'n Ekstra persoon-fooi is van toepassing op die kamers met drie slaapplekke.
Dit is nie 'n partytjiehuis nie.
Geen persone anders as bespreekte gaste word na 18:00 op die perseel toegelaat nie.
Stiltetyd van 21:00 tot 07:00 word streng toegepas en nagekom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet

Hierdie kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir 'n ekstra gas word R250 per nag by die kamertarief gehef, indien dit deur drie gaste beset word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Die eiendom huisves 'n vriendelike hond genaamd Bindi, 'n kruising tussen 'n Bokser en 'n Boerboel.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Daar is geen selfsorggeriewe beskikbaar nie.
Verskeie restaurante in die dorp kan aanbeveel word.
'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en is nie ingesluit in die kamerprys nie.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet vooraf bespreek word. Laat weet asseblief as u van hierdie fasiliteit gebruik wil maak.
'n Skoonmaakfooi word gehef vir ekstra skoonmaakdienste om ekstra wasgoed, skoonmaak van die kamer of enige ongewenste gemors wat ekstra ontsmetting vereis, te dek.
Ontsmettingsmiddel word voorsien en moet nie verwyder word nie. Indien verwyder, sal 'n vervangingsfooi gehef word.
'n Ekstra persoon-fooi is van toepassing op die kamers met drie slaapplekke.
Dit is nie 'n partytjiehuis nie.
Geen persone anders as bespreekte gaste word na 18:00 op die perseel toegelaat nie.
Stiltetyd van 21:00 tot 07:00 word streng toegepas en nagekom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 158 Marlin Drive, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang