+21
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 158 Marlin Drive, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

158 on Marlin is in die dorpie Chintsa geleë, net 300 m van die strand af. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 3 gastekamers in die eienaar se huis, waar hulle woon.

Daar is 2 en suite-slaapkamers, waarvan 1 onder is met 'n buite-ingang. Die derde slaapkamer het toegang tot 'n privaat badkamer. Daar is geen TV's of spysenieringstoerusting in die kamers nie. Die gastehuis het 'n klein tuintjie. Gaste kan ontspan op die voorstoep of op die agterstoep, wat onderdak is.

Die gastehuis bied gratis WiFi, en parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 3 motors.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Margo B
Saam met lewensmaat
5.0
Truly truly amazing. It was absolutely wonderful. Suki and Taki are our Chinsta mom and dad. They truly did make us feel like one of th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Casey S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. My husband and I truly enjoyed our stay with Taki and Suki. They went above and beyond to make us feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Riaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Owners were very accommodating. Very nice. The owners were very friendly and accommodating. Good value for money and a good quality mat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Vivienne I
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely stay there again. Absolutely amazing! We stayed in a really lovely room with en-suite (divine shower). The bed was wond...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Selina V
Saam met lewensmaat
4.8
Welcoming, friendly, beautiful and warm. The host is so welcoming and friendly. Such a beautiful soul, including her dog. I fell in lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Taki & Suki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 158 Marlin Drive, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink 158 on Marlin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

158 Marlin Drive, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6744bb44ee65a9716d637d1f40598cd8b5d21cc53ae3d10fdeaa427d13632a07449288a6941a442e3c1c98a473ddd31a77ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 158 Marlin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.830619385394 28.112822876339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang