2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Cedar Avenue, Marais Syeyn Park, Edenvale, 1610, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
16@Cedar is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike vrystaande selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Edenvale, ideaal vir twee gaste.
Die eenheid het een en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n ingeboude kas. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en gasgeiser. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-sitkamer en -eetkamer sluit gemaklike sitplek, 'n slim-TV met stromingsdienste, gratis WiFi en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas in.
Buite kan gaste 'n privaat patio met sitplek en veilige opritparkeerplek geniet. Die kothuis is naby winkelsentrums, restaurante en parke, met maklike toegang tot hoofweë, Johannesburg se middestad, winkelsentrums, hospitale, skole, gholfbane en kulturele plekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 16 Cedar Avenue, Marais Syeyn Park, Edenvale, 1610, Gauteng
- Gaste dink 16@Cedar het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Cedar Avenue, Marais Syeyn Park, Edenvale, 1610, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang