- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 36 Upper Road, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
16 Mile View Beach House is 'n selfsorghuis wat net 'n entjie van die dorp se pragtige swemstrande af geleë is en dit bied die perfekte basis vanwaar gaste die plaaslike omgewing kan verken.
Verblyf word in 2 aparte en privaat eenhede gebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Beide eenhede het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, oond, yskas en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n TV, koffiemasjien, haardroër en gratis WiFi.
Die WiFi het ononderbroke kragtoevoer. Al die ligte het herlaaibare lampies wat vir 2 ure sal hou indien dit gelaai is. Elke eenheid het 2 herlaaibare, koordlose ligte.
Daar is 'n balkon, braai-area en eetgeriewe buite.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mare-Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 36 Upper Road, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 Mile View Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Upper Road, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang