Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (153)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (146)

Resensies van Yzerfontein

4.7 / 5  
volgens 655 resensies
Lees regte resensies van Yzerfontein van 655 geverifieerde gaste.
Indien jy Yzerfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Yzerfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Yzerfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Yzerfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Yzerfontein Akkommodasie

152 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein

174 Atlantic Drive is in Pearl Bay, Yzerfontein geleë en bied ononderbroke uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Gedurende September en Oktober is die veldblomme in dié area ongelooflik mooi. Dié huis is ook net 80...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Yzerfontein

90 Atlantic Drive Yzerfontein is in Pearl Bay en sowat 1 km van die strand af en 3 km van die dorpie af. Verblyf is beskikbaar in 3 woonstelle wat die Hoofhuis, Ateljee op die boonste verdieping en Kothuis op die o...

Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein

Asem die vars seelug in en verloor jouself in die rustige atmosfeer by Chez James Self-Catering Apartment in Yzerfontein. Chez James is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 2 persone met luisterryke uitsigte oor die see....

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 650
R1 988
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Yzerfontein

Jacobuskraal Yzerfontein Plaashuis is 'n troeteldiervriendelike, privaat, afgeleë en tipiese Weskushuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is op 'n erf van 10 hektaar in die bewaararea van Jacobuskraal geleë. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Yzerfontein

Whale O A Time bied gerieflike selfsorgverblyf op Pearl Bay se sandduine in Yzerfontein, net 45 minute se ry vanaf Blouberg op die R27 teen die Weskus. Verblyf word in ’n ateljeewoonstel gebied wat slaapplek vir...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein

Seaview Villa is 'n dubbelverdiepinghuis in die prentjiemooi dorpie Yzerfontein. Die huis is slegs 'n kort entjie se ry van die see af en is omring met inheemse fynbos. Die huis het 3 smaakvol versierde slaapkame...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Yzerfontein

C-Kijker is 'n moderne selfsorg-woonstel in die hartjie van Pearl Bay in Yzerfontein. Dié woonstel bied 'n lieflike see-uitsig en is net sowat 250 m van die strand af. Dit het ook 'n uitsig oor Dasseneiland en die ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 000
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Yzerfontein

61 Lutiekatz is 'n ongekunstelde grasdak-kothuis en gesinsvakansiehuis met ongelooflike uitsigte oor Dasseneiland wat ons graag met gaste wil deel. Die 3 ruim slaapkamers is oor 2 verdiepings versprei (2 bo en 1 on...

Vanaf
R809
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Yzerfontein

On the Beach bied verblyf op Yzerfontein se strandfront waar gaste 'n privaat paadjie tot by die strand het. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle op die grondverdieping. Die Seabreeze Apartment het slaapp...

Vanaf
R2 680
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Yzerfontein

Rooisee is 'n bekoorlike, afgewitte strandkothuis op 'n privaat plaas in die Weskusdorpie Yzerfontein. Dié kothuis het direkte toegang tot die strand en het 'n privaat houtdek bo-op die strand se duine wat via trap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Yzerfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za