16 On Bree Unit 2117
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R989 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
16 On Bree Unit 2117 is 'n asemrowende selfsorgwoonstel in die veilige 16 On Bree-woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat die pragtige Moederstad wil verken.
Die luukse woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea spog met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende stad. Op die 27ste verdieping is daar 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n swembad en 'n kroeg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 643
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 On Bree Unit 2117 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom