16 Disa Road, Noordhoek
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ons deel ons huis met twee vriendelike honde en twee katte. Ons het ook 'n omheinde, onbedekte swembad agter die hoofhuis in 'n privaat area wat nie vir gaste toeganklik is nie.
My vrou Maria en ek (Neil) woon in die hoofhuis op die eiendom en is altyd bly om te help met enigiets wat jy dalk nodig het—plaaslike wenke, aanbevelings of enige hulp langs die pad.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Disa Road, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang