1614 Always Power
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kaapstad, bied 1614 Always Power sjiek akkommodasie naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, beide gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, sowel as 'n wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Deur die skuifdeure kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde balkon geniet, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 1 km weg, en Three Anchor Bay is 2.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 117 Strand Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang