+29
Selfsorg in Groenpunt

163 Waterkant Street

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 30 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 163 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

163 Waterkant Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle terras-kothuis in De Waterkant, Groenpunt. Die kothuis se historiese boustyl en uitleg is behou, maar word deur 'n byderwetse kleurskema en moderne ontwerp gekomplimenteer.

Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier, en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf, asook 'n wasmasjien toegerus en daar is 'n tafel met 2 stoele. Die oopplan-kombuis en -leefarea front na Waterkantstraat en laat baie lig deur die skuifraamvensters in.

Die huis het ook 'n lekker groot studeerarea, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die slaapkamer, badkamer en studeerarea bied 'n uitsig oor die baksteen-binnehof waar daar ook 'n buitestort is.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tobin Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 17

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 163 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 163 Waterkant Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 000
10 % AF
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

163 Waterkant Street, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3c575c9246b4ed12540dbce975b2f6a59081df79bc83e25e04e6b46fff6b0595b197958ddccc00e7c1a7354d48ae1f2c7c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 163 Waterkant Street Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.91536893625 18.416500845404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang