Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (160)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (8)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (135)

Resensies van Groenpunt

4.6 / 5  
volgens 112 resensies
Lees regte resensies van Groenpunt van 112 geverifieerde gaste.
Indien jy Groenpunt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Groenpunt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groenpunt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Groenpunt Akkommodasie

157 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte. Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer b...

40% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR830
R498
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Drie Ankerbaai, Groenpunt

Antrim Villa is 'n wonderlike ou huis wat in die laat 1800's gebou is. Die huis se bekoring is te danke aan die Victoriaanse styl, hoë plafonne, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike oregon-dennehoutvloere....

Vanaf
R1 952
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt

Point B Guest House bied tradisionele styl met moderne bekoring. Point B is gerieflik en bied 5 dubbel en suite-slaapkamers. Al die kamers het matte of oorspronklike eikehoutvloere. B&B en aandete is slegs op verso...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

York Mews 14 by CTHA is 'n selfsorf woonstel in Groenpunt, Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die twe...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Camberleigh Place 4 by CTHA is ’n spesiale en gerieflike selfsorgwoonstel in die hartjie van die Greenpoint Village in die Kaap se middestad. Die eenheid is in ’n blok van 12 woonstelle wat onlangs opgeknap is. ...

25% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt

Home Suite Hotels De Waterkant is in 'n modieuse buurt in Kaapstad met gerieflike toegang na die V&A Waterfront en die middestad. Die hotel beslaan 1 volle verdieping van 'n woonbuurtontwikkeling en bied gerieflike ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 706
R1 109
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt

Hillside Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die kosmopolitiese Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die aksie. Die woonstel is op die vyfde...

35% af Winteraanbod!
VanafR1 660
R1 079
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt

40 Winks is 'n gastehuis aan die voet van Seinheuwel na aan die Kaapse middestad met moderne geriewe, luukse sakpasverblyf en 'n smullekker ontbyt-buffet. Die luukse en suite-kamers is toegerus met al die geriewe ...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groenpunt

Uber Chic Heritage House is 'n selfsorghuis in Groenpunt, net 5 minute van die strand, die promenade, Green Point Park en talle winkels, kafees en restaurante af. Die huis is 5-10 minute se ry vanaf Tafelberg, die V...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Groenpunt akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za