2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 166 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
166 in Buitekantstraat is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Oudtshoorn geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.
Dié sonkragaangedrewe eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kas vir hang- en stoorplek, spieëltafel en 'n TV met DStv-kanale. Die ruim badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Lugversorging en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is gemaklike sitplek op die toegeboude stoep.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste is naby geriewe en gewilde besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 166 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink 166 on Buitekant Street het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
166 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang