Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (148)
B&Bs (16)
Wildsplase (5)
Hotelle (5)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (95)

Resensies van Oudtshoorn

4.6 / 5  
volgens 929 resensies
Lees regte resensies van Oudtshoorn van 929 geverifieerde gaste.
Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn Akkommodasie

150 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
SPAAR 60%
VanafR1 500
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Oudtshoorn

Old Mill Lodge & Restaurant is gerieflike en bekostigbare verblyf op 'n werkende volstruisplaas. Visvang, 'n haas-en ponieparkie, speelparkie en Zipline, asook 2 swembaddens en talle ander aktiwiteite word aangebied...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR760
R532
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Karoo Retreat Guesthouse is in Oudtshoorn geleë. Dit is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat gra...

Voorkeurvennoot
60% af Laaste Kans!
VanafR1 700
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oudtshoorn

Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Die Kangogrotte is slegs 10 minute se ry van die verblyf af en is ideaal vir enkelreisigers, paartji...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

Kranskloof skuil in die hartjie van die Klein-Karoo en bied selfsorgverblyf in 'n ware paradys vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Ons lodge is 15 km vanaf Oudtshoorn langs die R328 op pad na die Kango-grotte. On...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn

Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op pad na die Kangogrotte. Die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei skuil tussen die Swartberge se voorheuwels en Berluda is slegs 20 km vanaf die beroemde Swartber...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn

Stay@Gracios is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en dié volstruise is op...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Greeff Cottage beskik oor 2 selfsorgkothuise op 'n volstruis- en skaapplaas. Dit is net 8 km van Oudtshoorn af en die uitsig op die Swartberge is asemrowend. Greeff Cottage het slaapplek vir 8 gaste in 2 aparte ee...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn

De Denne Country Guest House bied verblyf in Oudtshoorn, ’n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, museums, landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, soos die Kangogrotte en die volstruisplase. Dit is die...

25% af Aanbod!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn

De Oude Meul Self-catering Country Lodge is in Oudtshoorn, die streek wat welbekend is vir die volstruisplase, kuns en bekende besienswaardighede soos die Swartbergpas en die Kangogrotte. Verblyf beskik oor 6 kame...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 750
R1 313
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Oudtshoorn

Clivia Cottage is 'n lieflike en ruim kothuis wat sentraal in 'n mooi buurt in Oudtshoorn geleë is. Hierdie selfsorgkothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaars bly en het sy eie, aparte ingang en parke...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas tot 'n interessante grot of twee. Wat van 'n kuiertjie by Sagmoedige Neelse se huis? Vir avontuurlikes is daar 'n staproete saam met wilde meerkatte, of 'n hokduik saam met krokodille... Kom kuier sommer die hele naweek. Loer hieronder vir heerlike opsies vir akkommodasie on Oudtshoorn.

Daar is talle interessanthede van hierdie dorp en omgewing waarvan min mense weet: Oudtshoorn is die grootste dorp in die Klein Karoo en staan bekend as die die volstruishoofstand van die wereld. Omdat dit die dorp met die meeste sonnige dae in Suid-Afrika is, kan besoekers talle reënvrye somersdae te wagte wees, selfs in die winter....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za