17 Fountains Crescent @ Shelley Point
6 gaste
3 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 the Fountains Crescent, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
17 Fountains Crescent @ Shelley Point is 'n bekoorlike selfsorghuis geleë binne die veilige Shelley Point-landgoed in St Helenabaai, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n Weskus-toevlugsoord.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bied 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n knus binnebraai, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook op die patio ontspan en gebruik maak van die buitebraaigeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër maak hierdie huis ideaal vir lang verblyf. Bykomende vermaak word in die motorhuis voorsien, met bordspeletjies, speelkaarte, pyltjies en 'n leeshoekie om verveeldheid op reënerige dae te voorkom.
Gerieflik geleë net 110 m van die strand af, het gaste maklike toegang tot Shelley Point Gholfklub, swembad, plaaslike restaurante en gewilde besienswaardighede soos die Shelley Point-vuurtoring, wat dit 'n ideale kuswegbreek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 the Fountains Crescent, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 the Fountains Crescent, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang