Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
135 lekke plekke om te bly
Country Cabin is rustig, privaat en afgeleë, en spog met beeldskone uitsigte en asemrowende sonsondergange. Tog is dit net 7 minute se ry va...
Salty Sandals bied selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis op die pragtige Weskus. Dié luukse huis is naby die ongerepte strand waar gast...
Duifieklip is 'n seefront-strandhuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Dit is klipgooi vanaf die hoogwatermerk en stapafstand vanaf die huis deu...
The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir paartjies wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panora...
Sea Pearl Villa bied verblyf in 3 en suite-slaapkamers in 'n dubbelverdiepinghuis in Britanniabaai, 'n woonbuurt in St Helenabaai, net 60 m ...
Pier Pleasure is 'n selfsorgvakansiehuis in die rustige Weskusdorp, Britanniabaai. Die huis bied gerieflike verblyf aan 4 gaste en is stapa...
Bunker Road 9 is 'n selfsorgkothuis in die Shelley Point Landgoed in St Helenabaai aan die Weskus van Suid-Afrika, sowat 160 km van Kaapstad...
Holiday on Harrier is in St. Helenabaai op 'n privaat eiendom en bied verblyf in 3 aparte eenhede. Die perseel is sowat 200 m van die strand...
Dié seefronthuis is in Britanniabaai aan die bekoorlike Weskus geleë. Dit is net 'n paar treë van die see af geleë en spog met 'n rustige at...
Beach House Britannia Bay bied 'n ontspanne wegbreek met direkte toegang tot die strand. Dit bied luukse selfsorgverblyf met ruim slaapkamer...
Welkom by die St Helena Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.