17 Fountains Crescent @ Shelley Point
6 gaste
3 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 the Fountains Crescent, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
17 Fountains Crescent @ Shelley Point is 'n bekoorlike selfsorghuis geleë binne die veilige Shelley Point-landgoed in St Helenabaai, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir gesinne en vriende wat 'n Weskus-toevlugsoord soek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bied 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n knus binnebraai, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ook op die patio ontspan en gebruik maak van die buitebraaigeriewe.
Gerieflik geleë net 130 m van die strand af, het gaste maklike toegang tot Shelley Point Gholfklub, plaaslike restaurante en gewilde besienswaardighede soos die Shelley Point-vuurtoring, wat dit 'n ideale kuswegbreek maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 the Fountains Crescent, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 the Fountains Crescent, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang