Gastehuis in Fichardt Park

@ 17 Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ryno R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik geleë en baie netjies. Oulike verblyf. Na aan die snelweg en winkels. Skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het vir oornag. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en vreedsaam. Het heerlik ontspan in 'n rustige, skoon kamer met 'n koppie koffie. Rustig geslaap op 'n lekker bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felecia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable, will definitely be back. Perfect, comfortable, good location for an overnight stay. Close to eating amenities. A suggestion though is that a bar fridge and small microwave be made available in the room. Otherwise, we had a perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Idiaal vir een aand se oorslaap. Alles was netjies en skoon. Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Bietjie ongerieflik om die kombuis met ander gaste te deel. Yskas en mikrogolf in eie kamer sou gemakliker gewees het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Le Grange B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Tevrede. Die TV langsaan was heelnag aan. Sou graag 'n sepie in die badkamer wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita J
1 nag
4.8
Des 2025

Netjies en veilig. Dit was 'n goeie selfsorg om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariezett B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie netjies en skoon. Bespreking baie vinnig bevestig. Ja, baie lekker. Gastevrou baie vriendelik verwelkom. Baie netjies en skoon. Bespreking baie vinnig bevestig. Laat middag daar aangekom en vroeg die volgende oggend weer gery. Sal def weer hier stop as ons deur Bloemfontein ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
@ 17 Guest House
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom!

Sean L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Well worth the money. Very nice, well worth the money and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina Marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Oulike plek! Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar dit was perfek daarvoor. Baie skoon en netjies. Maklik om te vind, en baie goeie diens. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Jan Enslin Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDk3ZDQzLTQ2NWItNDBlMS04NzkxLTllNjMyN2ZmNzRhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 17 Jan Enslin Avenue Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15892 26.18186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang